Vergeet Die SONA Sirkus Waar Aasdiere Hul Gulsigheid Probeer Wettig, Hier is Die SOBS: Staat van Ons Boere Staatsrede Volgens TLU!

Kenners sê R230 miljard is nie naastenby genoeg om mislukte Eskom te red en reken dat leierskap onstabiliteit probleem is by staatsentiteite

11 PIC Raadslede wil bedank te midde van voortslepende skandale en skorsing van senior personeel

Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal

ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld

Jou belastinggeld gaan weereens aangewend word om groot salaris pakkette van die SABC bestuurders te betaal, ‘n propaganda instelling van die regering

R59 miljoen van belastingbetaler se geld gaan gebruik word om bankrot gesteelde staatsentiteite te red

ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, gooi vloermoer

Presidensie slaan vure dood na DA banke waarsku teen SAL

Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande