Bankrot SAL Beplan om Weer Kommersieel te Opereer by Julie Ongeag Dispuut met Vlieëniers

ANC-beheerde SAL ervaar tans kontantvloei probleme, kanselleer 38 binnelandse en internasionale vlugte

Doodsklokke lui vir SAL oor dreigende Staking

Nasionale Lugredery van SA wek groot kommer – tweedehandse, foutiewe onderdeel van Mango verander passasiers se vlug in nagmerrie

Nasionale Tesourie gee SA Express redery ’n R300 miljoen inspuiting

Wankelende lugredery onder ANC beheer verkeer glo onder uiters moeilike finansiële omstandighede en gaan nou gered word deur handelsbanke – Kom nou daarvan as korrupsie en onbevoegdheid feesvier in die geledere

Dreigende Kulula staking deur NUMSA lede oor salaris verhoging en 13de tjek – hier kom groot marakkas so voor Kersfees

SAL is ’n sinkende skip, maar nogtans staan die bankrot redery al weer bakhand en bedel vir belastingbetalers se swaar verdiende geld om hom weereens uit nog ’n finansiële krisis te red

ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld

Bedrog en diefstal agter SAL-bankrotskap – Die SAL se skuld is tans R15 miljard meer as sy bates, en banke wil nie meer aan die lugredery enige geld leen

SAL spandeer R16 miljoen op konsultasiefooie

Lugredery SAL kort R21 miljard