Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het ‘n R16 miljoen aan uitvoerende konsultasiefooie bestee. Dit sluit R10 miljoen in vir drie persone wat op ‘n ses maande kontrak werk. SAA is op die rand van ’n ineenstorting. Vanjaar het die lugredery meer as R15 miljard in staatshulp ontvang. Daar is geargumenteer dat die lugdiens se bedrywighede sonder..
Continue reading…
SAL spandeer R16 miljoen op konsultasiefooie
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!