Die SAL-staking kos R52 miljoen per dag, met bankrotskaprekord kan dit die einde van die SEB beteken

Passasiers gestrand na talle vlugte van SA Lugdiens gekanselleer is weens ongerymdhede met onlangse oudit verslag

Nasionale Lugredery van SA wek groot kommer – tweedehandse, foutiewe onderdeel van Mango verander passasiers se vlug in nagmerrie

SAL leen R3,5 miljard van plaaslike banke om hom aan die gang te hou – Is dit die regte besluit om die staatsbeheerde lugdiens te red uit sy geldpenarie aangesien korrupsie en onbevoegdheid aan die orde van die dag is?

Bedrog en diefstal agter SAL-bankrotskap – Die SAL se skuld is tans R15 miljard meer as sy bates, en banke wil nie meer aan die lugredery enige geld leen

Ons het ‘n voëltjie hoor fluit dat bankrot SA Express volgende week weer in “vlug“ sal wees

SAL spandeer R16 miljoen op konsultasiefooie

Lugdiens SA Express mag nie vlieg oor ernstige gevalle van veiligheidsvereistes wat nie nagekom word

Staatsinstansies in die knyp – SAL en Poskantoor staan bakhand vir belastingbetalers se geld

Lugredery SAL se geldsake stink behoorlik