Transnet vermors byna R50 miljard waarvan die grootste deel aangewend is om treine te koop wat nie in SA gebruik kan word nie

Bankrot Eskom vra vir nog ’n regering reddingsboei weens skuld bo R450 miljard styg

Boere al meer versigtig in huidige ekonomies klimaat asook onseker oor toekoms agv ANC grondgryp program – faktore kan ernstige gevolge hê vir produksie en lewering van voedsel

Matjhabeng: Van Goudstad na Rioolstad onder ANC – Grootste vrugtelose verkwisters van belastinggeld in die land waar R818 miljoen se vrugtelose uitgawes aangegaan is in vorige boekjaar

Nasionale Gesondheidsplan gaan minstens R180 miljard tot R250 miljard benodig vir 12 maande tydperk se uitgawes – met SA se wankelende ekonomie is dit buitensporige bedrag

Galgehumor sê dat ANC-regime SA se skuldlas kan verminder deur BTW na 20% te verhoog – niemand hou tred met die feit dat korrupsie die oorsaak is van skuldlas

Cyril dui aan dat hy veel kleiner Kabinet gaan saamstel om uitgawes te besnoei, wat kan beteken dat die “Zuma-ministers” in die stof gaan byt

Verkiesing kos belastingbetalers miljarde rand en het sukkelende ekonomie van SA nog ’n tree nader aan rommelstatus gedruk

ANC-regime misbruik ons geld op hul eie verkiesingsveldtog. Die uitgawes van die Vrystaatse SOPA gaan die belastingpligtige meer as R2 miljoen kos

Netcare beoog om meer as 500 personeel af te lê in poging om uitgawes te beperk weens swak ekonomiese toestande in SA – Baie gesinne gaan nog geraak word weens die ANC-regime se nalatigheid om land effektief te bestuur

So teer die Zuma op ons belastingbetalers se swaar verdiende geld – Jan alleman moet bykans R1 miljoen opdok vir Zuma se lugvervoer en selfoon rekening sedert hy verwyder is van sy amp as SA se president

Staat se spoggerige begrafnisse vir bykans elke “struggle” held kos belasting betaler miljoene rande