Matjhabeng: Van Goudstad na Rioolstad onder ANC – Grootste vrugtelose verkwisters van belastinggeld in die land waar R818 miljoen se vrugtelose uitgawes aangegaan is in vorige boekjaar

Polisie moes gemoedere kalmeer na plakkers in Vrystaat mekaar aanval met knopkieries, grawe, spitvurke en pangas oor toekenning van standplase

Gin wonder Trump noem ons ‘n “sh*t hole country” – Bronville verdrink in riool, krag ook af