Onteiening sonder vergoeding- Groep plakkers is besig om grond onwettig te gryp naby Despatach – erwe wat uitgemerk is, is so groot as dié in die spogbuurt Somerstrand in Port Elizabeth

Polisie moes gemoedere kalmeer na plakkers in Vrystaat mekaar aanval met knopkieries, grawe, spitvurke en pangas oor toekenning van standplase

Township bewoners meet klaar hul erwe af op boer se grond