Ramaphosa se kabinet is kleiner – Zuma se 36 ministers is verminder na 28, 50% van kabinet bestaan uit vroue

Ramaphosa se uitgeslape voetwerk – kabinet aankondiging eers later vandeesweek om nie soos sy voorganger Zuma in slagysters te trap

Belastingbetalers gaan minimum R 1 977 795 moet opdok vir net een LP wat ‘n kabinetspos beklee in parliament – dit terwyl die meeste van hul ’n uiltjie knip

Cyril dui aan dat hy veel kleiner Kabinet gaan saamstel om uitgawes te besnoei, wat kan beteken dat die “Zuma-ministers” in die stof gaan byt