Groot sanksies op Guptas opgelê deur VSA tesourie wat die broers se sakebedrywighede ernstig inkort, om nie te praat van die moontlikheid van tronk vir die SA staatsgreep

SA stort in duie agv kommuniste ANC-regime – haglike toestand van land nou op selfde flak as die van Zimbabwe

Cyril dui aan dat hy veel kleiner Kabinet gaan saamstel om uitgawes te besnoei, wat kan beteken dat die “Zuma-ministers” in die stof gaan byt

Swak prestasie van ANC-regime veroorsaak dat ’n verswakte ANC-regime SA gaan regeer – Verloor 19 setels in nasionale Vergadering

ANC-regime ’n laagtepunt in gewildheid bereik en gaan na verwagting 5 tot 6% steun afstaan aan ander partye

Ramaphosa se diefstal benadering – Terwyl wêreld sit en kyk wat Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader

Tom Moyane en sy regskoste gaan ook die hoogtes inskiet, en wie gaan dit nogal betaal?

ANC is dalk besig om ontslae te raak van die ‘vrot apples’, maak nie saak nie, die ANC bly vrot

ANC mors meer as R75 miljard, en dan leen Cyril nog geld van uit die buite land!

Hier kom ‘n lelike ding – Zuma beplan glo om vir Cyril Ramaphosa te verwyder dmv staatsgreep

MKMVA en ANCYL prys Zuma vir sy werk en beskou hom as een van hul beste leiers

Maak Zuma reg vir noodtoestand?