Boere al meer versigtig in huidige ekonomies klimaat asook onseker oor toekoms agv ANC grondgryp program – faktore kan ernstige gevolge hê vir produksie en lewering van voedsel

Grondgryp program van ANC-regime word gebruik in ’n poging om stemme vir die regering te werf met die oog op die komende verkiesing

Ramaphosa se diefstal benadering – Terwyl wêreld sit en kyk wat Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader