ANC Steel Geloofwaardigheid vir Verkiesing met Skorsing Slenter

Werkloosheid in SA tans 27,6% – maar die ANC regime vertel aan die kiesers hoe die syfer gaan daal, hulle moet net vir die party stem

Wegbly-kiesers laat stilstuipe oor ANC neerdaal – ANC van moeg na moedeloos

VF+ se steun verdubbel – minderheidsgroepe is keelvol om die pak te vat vir alles wat verkeerd loop in SA

Verouderde toestelle wat jare lank in SA verkiesings gebruik word, is nie gekoppel aan ‘n sentrale aanlyn stelsel – Cope se Deidre Carter sê haar ID is geskandeer op vier verskillende stem lokale

KYK| Stem bedrog – Verskeie mense erken dat hulle meer as een maal hul kruisie kon maak

Verkiesingsbedrog steek kop uit – Kiesers sê hul kon gister meer as een maal hul kruisie trek tydens verkiesing – IEC skop terug en sê dit die eerste keer dat hul hierdie bewerings in die gesig staar

Blankes word sondebokke gemaak vir die mislukkings van die ANC-regime – VF Plus-leier, Pieter Groenewald

Nasionalisering van Reserwebank dalk bloot ’n uitspraak om stemme vir die ANC te behou?

‘n Ope brief aan my mede Afrikaner: Jy is ‘n onnosel volkie. Jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie!

Korrupsie syfers maak dat blanke kiesers huiwerig is om te gaan stem – Misbruik van gesag 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, ens.

Die ANC se Eskom slenter – Kragvoorsiener ontvang opdrag van ANC-regime om geen beurtkrag toe te pas tot ná die verkiesing om steun van kiesers te behou