BSEB & Grond Eise Sal Haatmisdade Wees Onder Strenger Definisie van ANC se Opgedateerde Parlementêre Wetsontwerp

ANC-sosialiste Maak Nog 1,5 Miljoen Mense Werkloos, Wat Nou Afhanklik van ANC-welsynstoelae Sal Wees! Kommunisme 101

Ramaphose se lugkastele oor nuwe werkskeppingsgeleenthede word nie ernstig opgeneem – grootpratery en wanbestuur loop mos hand aan hand in ANC-regime

Werkloosheid in SA tans 27,6% – maar die ANC regime vertel aan die kiesers hoe die syfer gaan daal, hulle moet net vir die party stem

Werkloosheid in Suid Afrika neem drasties toe