BSEB & Grond Eise Sal Haatmisdade Wees Onder Strenger Definisie van ANC se Opgedateerde Parlementêre Wetsontwerp

Pampoenkraal Plaas Afgebrand ‘n uur na Swart Terroris Haatspraak op Ukhozi FM en Mkhondo FM Uitsaai!

ANC en EFF Verhef nog ‘n Hofsaak tot ‘n Rasse “Showtrial” en Intimideer die Hof om Borg te Weier!

ANC/SAKP Beleid om Boere Aspris Aan Skade Bloot te Stel, Kos SA ‘n Voedselprodusent Elke Week! Hierdie Week Het Hulle Mark Regal Laat Vermoor!

Video: Witkruis Monument Aan Vermoorde Boere Afgebrand (“Necklaced”) en as Haat Simbool Geteiken deur Radikale #MadibengFM Aanbieder!

“We will kill their children, we will kill their women, we will kill anything we find on our way” – NVG nog nie BLF leier Mngxitama tot verantwoording gebring oor aanhitsing van geweld en haatspraak teen blankes

Dubbele Standaarde: Die K- WOORD is erger as om blankes op te blaas met kleefmyne – regstelsel is nie daar om ons blankes te beskerm

EFF se Gardee: Rassistiese Boere-pastoor Buchan se dienste moet opgeblaas word – hierdie is ’n blatante aanhitsing tot geweld en hy moet vervolg word

As Blankes Rassiste is, Dan is Anti-rassisme Sekerlik Anti-Wit? Dan Kan Net Blankes Vir Haatspraak Aangekla Word?

Ernst Roets, AfriForum vrygespreek van minagting na tweet van apartheidsvlag – Roets sê hy het ‘n akademiese vraag met sy tweet gestel

Sê jou sê oor beslissing oor die vertoon van ou SA vlag – haatspraak of nie?

BLF is skuldig bevind aan haatspraak, kriminele aanklagte kan volg – maar hulle gaan nie die slagspreuk verwyder nie en weier om verskoning te vra