Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!

Gupta broers: Hernuwing van SA paspoorte word geweier – die strop trek al hoe nouer vir die hoofrol spelers in Staatskaping sage onder die Zuma-bewind

SA wil hê Guptas moet kom pa staan vir hul wandade, maar of Emirate hul sal uitlewer is ’n ander saak

“We will kill their children, we will kill their women, we will kill anything we find on our way” – NVG nog nie BLF leier Mngxitama tot verantwoording gebring oor aanhitsing van geweld en haatspraak teen blankes

Senior SAID beampte bedank om vervolging vry te spring – belastingbetaler se geld lekker vermors deur amptenare wat nou skotvry daarvan afkom terwyl SA besig is om te sink

Zuma stel nuwe regspan aan in desperate poging om vervolging weens beweerde korrupsie vry te spring

ANC regerende Munisipaliteit wat werkers R100 miljoen skuld staar vervolging in die gesig weens beweerde kullery met werkers se voordele

Zuma wil Sunday Times hof toe sleep oor beweerings van “vermiste Gaddafi Miljoene” – hou voet by stuk dat dit alles leuns is – Waar daar ’n rokie is, moet daar tog ’n vuurtjie wees

Minister van sosiale ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het uiteindelik haar moses tee gekom insake die sosiale toelae hofsaak

Vytjie Mentoor: Valke lede het eintlik Zuma teen vervolging te beskerm

FeesMustFall aktiviste kry geen grasie vir hul barbaarse gedrag tyden protesoptogte

Afgelope 10 jaar is net 6% misdadigers veroordeel