Zuma wil Sunday Times hof toe sleep oor beweerings van “vermiste Gaddafi Miljoene” – hou voet by stuk dat dit alles leuns is – Waar daar ’n rokie is, moet daar tog ’n vuurtjie wees

Cyril probeer almal se guns te wen, maar waarna werk hy regtig?