Port Elizabeth Man in Rug Geskiet Tydens Huisinval! So Min Gebuit dat Aanvallers Binnekort Iemand Anders sal Moet Aanval!

R120 Miljoen se Kontant van OTMs en Banke Gesteel Gedurende ANC Onluste, wat Meer Georganiseerde Misdaad en Korrupsie Finansieer!

Nuwe Debiet Orde Opdrag Stelsel in Werking – Poog om Bedrog te Bekamp

ANC-regering wil ‘n Staatsbank Stig, in Ooreenstemming met hul Sosialistiese Beginsels. Wenk: Die Sentrale Bank is Privaat!

ANC Vat R9 Biljoen van PRASA om vir e-Tol te Betaal! Sonder Remme, Selfone, Radio’s, Wagte, SAPD of Geld, het die PRASA-trein Ontspoor, Maar ANC Aasvoëls Plunder Nog die Wrak!

SA, die land wat eens bekend gestaan het as welvarendste een op Afrika-kontinent word deur Moody’s afgegradeer tot vlak by rommelstatus

Senior SAID beampte bedank om vervolging vry te spring – belastingbetaler se geld lekker vermors deur amptenare wat nou skotvry daarvan afkom terwyl SA besig is om te sink

Ekurhuleni se straatname gaan verander word vernoem na vername ANC politieke ikone – wat ’n mors van staatsgeld

PENSIOEN FONDS NUWE SPAAR VARKIE VIR ANC-REGIME OM LEEG TE MAAK

NASPERS: Verkoop Familie, Volk En Vaderland Vir Hoer Salarisse. Globalisme en Die Swart “Massamark” is ‘n Geldkooi vir NASPERS se Direksie

Bloedsuier Eskom hou ANC gyselaar, as daar nie gehoor gegee word aan hul eise vir befondsing, dan gaan hele SA boet en sonder krag sit

Skuldlas van byna R1 miljoen slaan Malema vuisvoos