Die ANC-regerende party vreet koek terwyl SA in ’n krisis gedompel is

ANC-regime het SA tot rommelstatus fase bestuur – BBP daal met 0,6% in derde kwartaal – SA gaan sukkel om ontslae te raak van sy ekonomiese krisis

Skuif solank die kragopwekker nader en maak solank die kerse gereed, Eskom beurtkrag kom weer

SA, die land wat eens bekend gestaan het as welvarendste een op Afrika-kontinent word deur Moody’s afgegradeer tot vlak by rommelstatus

Wat kan met die rand gebeur as Moody’s Suid-Afrika na onderbeleggingsgraad afgradeer?

Ramaphosa op bedel sending in Londen in poging om bankrot gesteelde SA te red van ekonomiese ondergang

ANC -regime bedreig finansiële voortbestaan van SA, Staatskuld verhoog elke dag

SA se fiskale posisie – Groot moontlikheid dat ekonomie na skroot status afgradeer gaan word

Belastingbetalers gaan nou die Ramaphosa regime se kastaiings uit die vuur moet krap na Moody’s geduld verloor met swak ekonomiese toestand van SA en stel voor dat belasting verhoog moet word

Swak bestuur van ANC-regime die oorsaak dat internasionale kredietgradeerder, Mangaung –Metro met 3 kerwe afgradeer weens skuld krisis

Parasiet Staats Beheerde Entiteite, soos Eskom slurp staatskas leeg, SA sit met staatskuld krisis wat slegs deur verdere skuld en verhoogde belasting dalk gered kan word

Rommelstatus wink vir Mangaung Metro met laste wat bates oorskry;  amptenare  ontvang ruim salarisse en selfoon toelae,  terwyl vlak van dienslewering swak vertoon