Die Tronke is te vol Volgens die ANC Minister van Korrektiewe Dienste

Fitch Graderingsagentskap Waarsku ANC-regering oor Onbeheerde Besteding en Onproduktiewe Staatssalarisse!

Bankrot kragvoorsiener steier met kraglewering en diesel opwekker eenhede is ingespan om aansteek van kerse te voorkom

SA skuldlas hemelhoog, munisipaliteite bankrot, SBE’s ’n groot las op belastingbetalers se skouers, en ANC-regime is planloos om oplossings te vind wat haalbaar en effektief is

ANC -regime bedreig finansiële voortbestaan van SA, Staatskuld verhoog elke dag

SAPD se begrotingsbesnoeiings van R20 miljard kan lei tot ‘n verlies van 23 000 personeel gedurende die volgende 3 jaar

Parasiet Staats Beheerde Entiteite, soos Eskom slurp staatskas leeg, SA sit met staatskuld krisis wat slegs deur verdere skuld en verhoogde belasting dalk gered kan word

Self na belastingreddingsboei van R69 miljard en hemelhoë tariefverhogings kort Eskom se bodemlose put nóg R250 mjd.

Belastingbetalers sal in die volgende drie jaar ‘n ekstra R9 miljoen moet opdok, om die Zulu King Goodwill Zwelithini se uitspattige lewenstyl te onderhou

Suid-Afrika is in sy kanon in oor die ANC-regime nie ‘n benul het hoe om met geld te werk nie, meer as R296 miljoen onnodig vermors die afgelope vyf jaar

Nelson Mandela Baai se begroting gaan aan arm areas toegewys word – Kan dit waar wees en gaan arm wit gemeenskappe ook voordeel daaruit trek?

Motsoaledi kry wind van voor – beplande NGV is glo “uit die duim” gesuig”