Nog ’n SEB sink – 3000 werknemers moontlik sonder werk na spandabelrige verkwisting van ANC-kaders

Onreëlmatige uitgawes van ANC-beheerde entiteite styg tot R61,3 miljard – net ’n dom belegger uit buiteland sal belê in SA

Ramaphosa verwerp privatisering van staatsentiteite alhoewel almal swak bestuur word deur onbevoegde personeel, en SA miljarde rand elke finansiële jaar kos

Suid-Afrikaanse pensioentrekkers se grootste vrees het nou waar geword – Pensioene moet nou bankrot regering se staats entiteite befonds

Suid-Afrika is in sy kanon in oor die ANC-regime nie ‘n benul het hoe om met geld te werk nie, meer as R296 miljoen onnodig vermors die afgelope vyf jaar

Die Internasionale Monetêre Fonds sê dat twee Staatsbeheerde Maatskappye gaan die ondergang van ons land wees

President jakker die wêreld vol ten tye wat geweld, betogings, moord, stakings aan die order van die dag is en SA se skuldlas al hoe groter raak