S&P Global wat SA tot rommelstatus afgradeer het, waarsku ANC-regering dat dit nie maklik gaan wees om land te herstel

Ramaphose se lugkastele oor nuwe werkskeppingsgeleenthede word nie ernstig opgeneem – grootpratery en wanbestuur loop mos hand aan hand in ANC-regime

Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC te keer

China belê miljoene in SA – Suid-Afrika is nie te koop nie. Hierdie land kan aan niemand uitverkoop word!

SA ekonomie slegter onder Ramaphosa-regime as tydens Zuma era

Miljarde Rande word uit SA geneem  weens ANC-regime se onbekwaamheid om land doeltreffend te bestuur

11 PIC Raadslede wil bedank te midde van voortslepende skandale en skorsing van senior personeel

Die wittebrood is verby Ramaphosa, tyd om wet en orde toe te pas – Staatskaping kan SA finansieel skud en hou die gevaar in dat meer as ’n $100 miljard se beleggings nie sal realiseer nie

Suid-Afrikaanse pensioentrekkers se grootste vrees het nou waar geword – Pensioene moet nou bankrot regering se staats entiteite befonds

Ramaphosa jou bogger, sy ‘beleggingsfondse’ vir ons ‘land’ het al lank gelede begin, nogal voor 1994

Cyril, hoe bedel jy geld oorsee as jy Suid-Afrikaners se grond wil vat?

Suid Afrikaanse regering het mynbou vernietig – Guptas wen