Kommunisme Misluk Altyd! Nog ‘n ANC-SEB-Melkplaas-Kollektief Eindig Rampspoedig, Ondanks (of Danksy?) R43 Miljoen wat ons Belastingbetalers aan Hulle Gegee het!

China belê miljoene in SA – Suid-Afrika is nie te koop nie. Hierdie land kan aan niemand uitverkoop word!