SA skuldlas hemelhoog, munisipaliteite bankrot, SBE’s ’n groot las op belastingbetalers se skouers, en ANC-regime is planloos om oplossings te vind wat haalbaar en effektief is

Miljarde Rande word uit SA geneem  weens ANC-regime se onbekwaamheid om land doeltreffend te bestuur

‘n Verskansingsfonds in die VSA is een alternatief om geld in die buiteland te belê en nou is ‘n goeie tyd.