Swak ekonomiese toestand in SA veroorsaak afname in werksgeleenthede

SA burgers kan begin om hul belastingbetalings te weerhou weens jare van korrupsie gepleeg deur ANC-regime, dit kan regering dwing om ‘n internasionale borgtog te bekom

Nasionale Gesondheidsplan gaan minstens R180 miljard tot R250 miljard benodig vir 12 maande tydperk se uitgawes – met SA se wankelende ekonomie is dit buitensporige bedrag

Miljarde Rande word uit SA geneem  weens ANC-regime se onbekwaamheid om land doeltreffend te bestuur

ANC-regime het nie vermoë om SA ekonomie reg te ruk – Meer mense verloor werk ten spyte van Ramaphose se leë beloftes om nuwe werksgeleenthede te skep

Patricia de Lille verkwis R4,5 miljoen vir ‘n enkele aand se partytjie