Valke ondersoek bedrog van meer as R150 miljoen by Sedibeng Munisipaliteit

SA burgers kan begin om hul belastingbetalings te weerhou weens jare van korrupsie gepleeg deur ANC-regime, dit kan regering dwing om ‘n internasionale borgtog te bekom

Wydverspreide korrupsie en wanbestuur is aan die orde van die dag by  munisipaliteit in KZN  –  Eskom skuld beloop byna R50 miljoen – Munisipaliteite onder beheer van ANC is besig om te vou, die een na die ander

Zuma, jou blikskottel! – Ekonoom verklaar dat Zuma bewind belastingbetalers ongeveer R470 miljard gekos het

Weereens ’n bewys van die ANC se onbevoegdheid en wanfunksionering waar korupsie aan die orde van die dag is – Kimberley ‘op rand van ineenstorting’

Wanadministrasie en nog ‘n kop waai in ESKOM, sy liggie word geblus, vir nou!

Metrospoor is besig om die spoor kwyt te raak en kan nie meer getal pendelaars hanteer nie – busse ingespan om te help met vervoer

Nou moet kykers opdok vir wanadministrasie en korrupsie in staatsbeheerde SABC – Nasionale uitsaaier voorspel reuse-tarief verhogings

Geen wonder ons is in ‘n tegniese resessie! – SABC se verlies is meer as R622 miljoen en regering spring weer in om die staatsentiteit te red

Premier van Noordwes teer nog steeds op belastingbetalers se geld na bedanking en skorsing

Wanadministrasie in Kaapse Raad – de Lille en Heron se kantore ondersoek