Die sinkende SABC wil jou TV-lisensiegeld verhoog – wie betaal nog steeds vir hierdie diens wat net ’n sekere groep mense dien en bevoordeel?

En die slaag syfer is 30%… Dit is eintlik lagwekkend maar ter selfde tyd skokkend

Nou moet kykers opdok vir wanadministrasie en korrupsie in staatsbeheerde SABC – Nasionale uitsaaier voorspel reuse-tarief verhogings