Geen DSTV, geen Rugby Wêreldbeker reeks! Tog kan die SABC die sokker PSL wedstryde uitsaai teen verliese van R1,3 miljard

SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld –  Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan

SABC stort in duie – eens trotse staatsentiteit is nou grootste verleenthede van die land se beeld na ANC-regime se oorname gedurende 1994

Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word

Dis geen wonder die openbare uitsaaier soek so dringend geld nie, SABC in moeilikheid oor R1 miljard salaris rekening

Nou moet kykers opdok vir wanadministrasie en korrupsie in staatsbeheerde SABC – Nasionale uitsaaier voorspel reuse-tarief verhogings

Geen wonder ons is in ‘n tegniese resessie! – SABC se verlies is meer as R622 miljoen en regering spring weer in om die staatsentiteit te red

Media gaan oorboord met ‘n byna aanbiddende lofuiting van die eens veroordeelde terroris, Nelson Mandela

Nog ‘n belaglike bonus aan SABC bestuurder

ANC-beheerde Openbare uitsaaier verdraai feite: Coligny saak

Openbare uitsaaier SABC alweer sonder uitvoerende hoof