SABC sê Afgedankte Personeel Word Betaal, Maar City Press en Vakbonde sê Anders…

Bankrot SABC kry R2,1 miljard reddingsboei om wanbestuur voort te sit, uitvoerende hoof ontvang buitensporige bedrag van R3,9 miljoen vir 9 maande se werk

Alle Suid-Afrikaners verdien om te deel in Rugbywêreldbeker-vreugde, nie net premium DSTV-intekenare

Nou gaan daar getoi-toi word! SABC radio’s sonder sokker – maar die rugbygeesdriftiges moet maar duur opsie kies en hoes en betaal vir DSTV

Nog ‘n SABC baas vat die hasepad dit terwyl die nasionale uitsaaier besig is om te sink

SABC-finansiële krisis: Nasionale uitsaaier kan van die lug gedwing word weens bankrotskap

SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld –  Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan

Die bodemlose put, SABC, is ‘n skokkende skande en verleentheid vir Suid-Afrika en dis die ANC se skuld!

Swak bestuur en korrupsie deur ANC-regime is die hoofrede waarom talle staatsinstellings bankrotskap in gesig staar, vat nou maar SABC wat R3 miljard benodig voor Maart 2019 om salarisse en skuld te betaal

Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word

SCOPA jaag SABC bestuur weg soos sleg hond nadat staats entiteit nie nodige inligting kan verskaf oor onregmatige uitgawes van R4,9 biljoen

Honderde werknemers van SABC dalk hul werk kwyt omrede groot base die staatsentiteit bankrot steel en buitensporige uitgawes aangaan