SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld –  Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan

Neef van Zuma gesekwestreer na hy homself dik geëet het aan die voordele van BEE, nou is dit betaaldag en die papgeld is op

SABC spartel nou in sy eie bloed en dit blyk of hul dae letterlik getel is