Die sinkende SABC wil jou TV-lisensiegeld verhoog – wie betaal nog steeds vir hierdie diens wat net ’n sekere groep mense dien en bevoordeel?

SABC-finansiële krisis: Nasionale uitsaaier kan van die lug gedwing word weens bankrotskap