Mediesefondse word al hoe onbekostigbaar – Jan-publiek gaan nou moet meer opdok vir sy mediese fonds premie, dit terwyl staatshospitale in chaos gedompel is

Ingevoerde melk uit Pole knak SA melkboere finansieel

Bankrot kragvoorsiener kry sy sin met verhogings na swak regeerders van SA swig na onrealisties hoë eise van Eskom – die jaarlikse inkomste van die staats entiteit sal nou met R784 miljard verhoog

Eskom gaan SA vernietig indien hy voortgaan met onredelike krag verhoging wat ’n styging van 45% inhou vir verbruikers vir volgende drie jaar

Nou moet kykers opdok vir wanadministrasie en korrupsie in staatsbeheerde SABC – Nasionale uitsaaier voorspel reuse-tarief verhogings

Gogga maak vir babba bang! – Eskom staan weer bakhand, dreig met beurtkrag

Molefe se R30 miljoen word ondersoek deur Openbare Beskermer