Onproduktiewe Eskom sleep Nersa hof toe oor verlaagde krag tariewe wat geldelike tekort van R102 miljard toon

Korrupsie by Eskom word beloon met ‘n tarief verhoging van 15,63% – SA verbruikers moet nou ly, diegene t verantwoordelik vir korrupsie en wanadministrasie kom skotvry daarvan af

Eskom gaan SA vernietig indien hy voortgaan met onredelike krag verhoging wat ’n styging van 45% inhou vir verbruikers vir volgende drie jaar