Eskom beurtkrag dalk toegepas oor Nersa nie elektrisiteitsverskaffer se tariefverhoging goedgekeur het nie – Afpersing en manipulering op hoogste vlak om sin te kry!

Korrupsie by Eskom word beloon met ‘n tarief verhoging van 15,63% – SA verbruikers moet nou ly, diegene t verantwoordelik vir korrupsie en wanadministrasie kom skotvry daarvan af