Emfuleni Gebruikers se Krag Sonder Kennis Afgesny Maar 12 Raadslede wat R355,010 Skuld Word nie Diskonnekteer nie!

Prys skok wag op elektrisiteitverbruikers as Eskom sy sin kry – Verbruikers gaan 50% meer betaal vir elektrisiteit as Eskom Nersa in die hof klop

Eskom beurtkrag dalk toegepas oor Nersa nie elektrisiteitsverskaffer se tariefverhoging goedgekeur het nie – Afpersing en manipulering op hoogste vlak om sin te kry!

AfriForum begin met regstappe teen onwettige tariefverhogings vir Pretorianers wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die goedkeuring van Nersa ingestel het

Reguleerde korrupsie by Eskom word beloon met verhoging in kragtariewe van 15% by munisipaliteite regoor SA

Kragskok wink indien Nersa Eskom sy sin gee – Nasionale kragvoorsiener eis 45% verhoging van tariewe – Nou moet belastingbetalers opdok vir staatsinstelling se onbevoegheid

Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan

Gordhan steek sy nek uit deur te verklaar dat geen beurtkrag gaan toegepas word die winter

Ramaphosa sê Iran verbinding versuur verhoudinge met ander lande