Prys skok wag op elektrisiteitverbruikers as Eskom sy sin kry – Verbruikers gaan 50% meer betaal vir elektrisiteit as Eskom Nersa in die hof klop

Bankrot Eskom se uitvoerende hoof lê tuig neer vanweë stres, wie sal nou waag om die leisels oor te neem?

Nasionale kragvoorsiener Eskom se rug is teen muur en gaan binne weke weer vir geld moet soebat

Eskom op die rand van finansiële ondergang en kan nie sy rente betalings dek

VF Plus eis dat die direkteure van ESKOM vervolg moet word