SAL direkteur bedank uit pos te midde van finansiële krisisse by staats entiteit

Sasol verloor 44% van waarde – hoofde verplig om te bedank na omstrede Lake Charles Chemicals Project

Herman Mashaba bedank as Burgemeester van Johannesburg en as lid van DA party

Senior SAID beampte bedank om vervolging vry te spring – belastingbetaler se geld lekker vermors deur amptenare wat nou skotvry daarvan afkom terwyl SA besig is om te sink

DA sê skoert met die omstrede OB terwyl EFF en Zuma-faksie bankvas agter Mkhwebane staan

Energie Korporasie voorsitter vat die pad na slegs 7 maande in die amp

Dit blyk of die ANC-regerende skip besig is om te sink en hoogbesoldigde amptenare vlug – talle hoog geplaasde SA base bedank of tree uit

Bankrot Eskom se uitvoerende hoof lê tuig neer vanweë stres, wie sal nou waag om die leisels oor te neem?

Orania Voorsitter, Carel Boshoff bedank na verskeie klagtes aanhangig gemaak is

LUR van Onderwyser, wat gekenmerk word vir sy blatante aanvalle op Afrikaanse sprekende skole hul taal- en toelatings beleid, bedank!

Senior EFF lid bedank – Malema en Shivambu is “bloody crooks”

Wenkbroue lig na Prasa hoof skielik bedank na hy nie eens ’n volle jaar in sy amp is