Berei solank voor vir Fase 8 Beurtrkag of daaglikse kragonderbrekings van 10 uur, aangesien munisipaliteite voorberei op die ergste

Eskom se kragonderberkings is veroorsaak deur SEB, rassekwotas, ontplooiing van die kaders en plundering!

Skuld belaaide Eskom word genoop om ou kragsentrales af te skakel, risko van beurtkrag word dus verhoog – Ons kan die onbevoegde ANC-regime hiervoor bedank

Medupi en Kusile kragstasies is nog steeds “van lyn” af weens swak konstruksie werk, korrupsie en koste oorskryding

Sukkelende Eskom loop bloutjie – hof verbied 3 jaar lange kontrak van R350 miljoen vir aankoop van smeermiddels

Bankrot Eskom gaan na raming R350 miljard moet opdok na omgewings aktiviste hul aankla vir lugbesoedeling – die sukkelende kragvoorsiener sal nimmer sulke geld kan genereer om terug te betaal

Kusile in finansiële kruisvuur – R36 miljard vir beweerde agterstallige kostes vir  halfvoltooide kragsentrale met beweerde ontwerpfoute

Sjinese bang vir Eskom – Gedeeltelike lening van R7 miljard wat deur Sjina uitbetaal moes word aan Eskom, nooit gerealiseer uit vrese dat bankrot staatsentiteit geld sou gebruik om salarisse te betaal

Gelieg van Eskom duur voort- verbruikers kan hulle klaarmaak vir nog baie dae van beurtkrag, en verdere agteruitgang van die ekonomie – Elke dag se beurtkrag laat skuldlas met R2 miljard styg

Numsa eis Gordhan se kop oor buitengewone hoë eskalasie koste by nuwe mislukte kragstasies – volgens Gordhan is kragstasies “sleg ontwerp en swak opgerig”

Dit is nou wat gebeur as BEE kontrakteurs voorkeur geniet!: Medupi en Kusile- Die twee nuwe steenkool aangedrewe kragstasies se herstelkoste van “foute” beloop reeds R2 miljard

ESKOM is in ‘n finansiële gemors, hulle staan nou bakhand na die buiteland toe