Medupi nog steeds nie voltooi – 12 jaar nadat eerste sooi gespit is vir oprigting – Wonderbaarlik dat hul nog nie vir ou Jan die skuld gegee het nie!

Medupi met oprigtingskoste van R234 miljard funksioneer nog steeds nie optimaal

Sjinese bang vir Eskom – Gedeeltelike lening van R7 miljard wat deur Sjina uitbetaal moes word aan Eskom, nooit gerealiseer uit vrese dat bankrot staatsentiteit geld sou gebruik om salarisse te betaal

Swart eienaars, Rusland en Hongaarse ingenieurs eksperimenteer met ‘n klein hidro kragsentrale vir Suid-Afrika