Hou die kragopwekkers, kerse en paraffien lampies maar byderhand – Fase 6 beurtkrag lê en loer weer vir ons weens tegniese probleme by kragsentrales

Beurtkrag weens swak vakmanskap by mislukte Medupi kragsentrale, alhoewel Ramphosa vinger wys na sabotasie

Medupi met oprigtingskoste van R234 miljard funksioneer nog steeds nie optimaal