Hou die kragopwekkers, kerse en paraffien lampies maar byderhand – Fase 6 beurtkrag lê en loer weer vir ons weens tegniese probleme by kragsentrales

Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag – kultuur van nie-betaling het nou ʼn nalatenskap van die ANC-struggle geword

Kragverbruikers staar 80% krag tarief verhoging in gesig om Eskom uit hul selfgemaakte gemors te red