Regering van Zimbabwe skuld SAL R880 miljoen

Zuma word gebrandmerk as wanbetaler, skuld R12,517 vir onbetaalde skoolfondse, hy moet maar aansoek doen om subsidie

Parasitale SBE, Prasa ook bankrot? – Eskom dreig om kragtoevoer van treine af te sny weens wanbetaling

Soweto skuld Eskom meer as R17 miljard, ontvang steeds gratis krag – kultuur van nie-betaling het nou ʼn nalatenskap van die ANC-struggle geword

Eskom se finansiële posisie kommerwekkend – munisipale skuld steek reeds R20 miljard-kerf verby

ANC-beheerde Victor Khanye munisipaliteit skuld glo meer as R100 miljoen aan water, en sowat R46 miljoen aan elektrisiteit – inwoners dring aan om te weet wie steel dan al die geld

Hierdie word wyd bestempel as ‘n spieëlbeeld van wat die ANC nou werklik is – Die regerende ANC-party is nog steeds webblad loos en skuld ’n uitermatige bedrag van R32,5 miljoen vir onbetaalde rekenings

Jan Publiek moet nou aan korste ent trek nadat 10 Munisipaliteite opgeskroef word oor wanbetaling

Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen in Emfuleni distrik na Bidvest beslag gelê het op munsipale voertuie

Kritieke Misdaad Intelligensie stelsels onder bedreiging van afsluitings

VF Plus: Burgemeesters moet persoonlik opdok

ESKOM begin weer met hulle Beurtkrag, dit begin binnekort vir Vrystaatse dorpe