Bankrot nasionale lugreddery kry ‘n reddingsboei van R3,5 miljard van die ontwikkelingsbank wat ten volle deur die ANC-regime besit word

Regering van Zimbabwe skuld SAL R880 miljoen

SAL sake reddings posisie – Bankrot SBE sal herstruktueer moet word en geen verdere reddingsboei – Is die vlerke nou finaal geknip?

Passasiers gestrand na talle vlugte van SA Lugdiens gekanselleer is weens ongerymdhede met onlangse oudit verslag

Ekonomiese resessie wink vir SA met swak vertoning van die rand en bedel mentaliteit van staat entiteite

SAL betaal Comair R1,1 miljard, waar kry die bankrot staatsentiteit die geld vandaan?

Wankelende lugredery onder ANC beheer verkeer glo onder uiters moeilike finansiële omstandighede en gaan nou gered word deur handelsbanke – Kom nou daarvan as korrupsie en onbevoegdheid feesvier in die geledere

Sukkelende en bankrot SAL kry nog ‘n meevallertjie van R5 miljard

Wat ‘n skande, SAL diep in die knyp