ANC-beheerde SAL ervaar tans kontantvloei probleme, kanselleer 38 binnelandse en internasionale vlugte

Passasiers gestrand na talle vlugte van SA Lugdiens gekanselleer is weens ongerymdhede met onlangse oudit verslag