ANC-beheerde SAL ervaar tans kontantvloei probleme, kanselleer 38 binnelandse en internasionale vlugte

Waarskuwing! Staking sal versterk, dit beteken dit dat geen van die vliegtuie gaan vlieg- gesprekke tussen die nasionale lugredery en stakende vakbonde stort ineen