Banke se regte ingekort – bankiers kan nie meer net jou geld uit rekening vat, om agterstallige verband se paaiement af te los, sonder jou toestemming

Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen in Emfuleni distrik na Bidvest beslag gelê het op munsipale voertuie