Hierdie word wyd bestempel as ‘n spieëlbeeld van wat die ANC nou werklik is – Die regerende ANC-party is nog steeds webblad loos en skuld ’n uitermatige bedrag van R32,5 miljoen vir onbetaalde rekenings