SA op Pad na Winter van Fase 4 en 5 Kragonderbrekings Weens Onversorgde Infrastruktuur wat Land se Ineenstorting Versnel!

Hooggeplaaste Swart Polisiebeamptes wat by Begrafnispartytjie Drink, Rand Blanke Buurtwaglid Aan wat hul Oortredings van Inperking Afneem! Beeldmateriaal Uitgevee!

Eskom sink na die laagste kragopwekkings uitset ooit, met ‘n dowwe vooruitsig, ten spyte van twee nuwe blanke bestuurders wat 25 jaar van ANC-plundering moet omkeer!

Hou die kragopwekkers, kerse en paraffien lampies maar byderhand – Fase 6 beurtkrag lê en loer weer vir ons weens tegniese probleme by kragsentrales