Hou die kragopwekkers, kerse en paraffien lampies maar byderhand – Fase 6 beurtkrag lê en loer weer vir ons weens tegniese probleme by kragsentrales

Shosholoza Meyl wat 9 ure vertraag is, het vele passasiers rooi onder die kraag – net nog ’n staatsdiens wat nie diens lewer