ESKOM Implementeer Kragonderbrekings op die Koudste Aand van die Jaar na sub-polêre Kouefront Tref!

Trek solank die kragopwekker nader en haal uit daai kerse, kanse is groot vir beurtkrag vanaand

Die ANC-regerende party vreet koek terwyl SA in ’n krisis gedompel is

Berei solank voor vir Fase 8 Beurtrkag of daaglikse kragonderbrekings van 10 uur, aangesien munisipaliteite voorberei op die ergste

Hou die kragopwekkers, kerse en paraffien lampies maar byderhand – Fase 6 beurtkrag lê en loer weer vir ons weens tegniese probleme by kragsentrales

Beurtkrag Fase 2 Vrydag se voorland en glo noodsaaklik om verder kortsluitings te voorkom

Petra Diamonds stop SA-mynbedrywighede weens kragonderbrekings – Eskom sal die skuld dra vir die ondergang van die SA ekonomie

SA Toerisme gaan beslis knou kry deur beurtkrag – Besoekers op Tafelberg gestrand te midde van voortslepende kragonderbrekings

Pretoria munisipaliteit openbaar lamlendige bestuursvermoë – noordelike voorstede vir meer as 36 uur sonder water,groot gebiede word geteister met krangonderbrekeings

Die ANC se Eskom slenter – Kragvoorsiener ontvang opdrag van ANC-regime om geen beurtkrag toe te pas tot ná die verkiesing om steun van kiesers te behou

Ons is in die ramp: SA staan op die rand van ’n totale krag ineenstorting weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien – Nasionale kragvoorsiener en ANC-regime maak gereed vir fase 5 & 6

Bankrot Eskom ruïneer bankrot SA – Fase 2 beurtkrag ingestel- Nasionale kragvoorsiener beheer deur ANC-regime is al weer nie in staat om die voldoende elektrisiteit op te wek om in aanvraag te voorsien