Trek solank die kragopwekker nader en haal uit daai kerse, kanse is groot vir beurtkrag vanaand

Bankrot Eskom ruïneer bankrot SA – Fase 2 beurtkrag ingestel- Nasionale kragvoorsiener beheer deur ANC-regime is al weer nie in staat om die voldoende elektrisiteit op te wek om in aanvraag te voorsien