Geen sabotasie by Eskom, Ramaphosa lieg deur sy tande

Beurtkrag is terug in SA weens ’n tekort aan opwekkingsvermoë by Eskom kragstasies

Terwyl Eskom spartel om nog meer skuld te maak met lenings om kragnetwerk stabiel te hou, span duisende huishouding sonkrag as alternatief vir elektrisiteit

#EskomKrisis is ’n tikkende tydbom: Gordhan se enigste plan is om die ligte aan te hou tot verkiesing

Ons is in die ramp: SA staan op die rand van ’n totale krag ineenstorting weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien – Nasionale kragvoorsiener en ANC-regime maak gereed vir fase 5 & 6